HUIS, PALEIS, PONDOK, VARKHOK

kapaaislander

As mens Kaapstad binnery  van Somerset-Wes se kant af, met die berg voor jou, lê daar ‘n enorme plakkerskamp aan jou linkerkant – ek vermoed dit is Kayelitsha.  Die hutte staan so opmekaar dat mens dit inneem as een enorme ding.  Daar is nie ‘n manier dat jy een plakkershut van die ander kan onderskei nie.  Dit moet ‘n ellendige lewe wees in daardie hutte.  Mens kan jou regtig nie eintlik voorstel  hoe dit moet wees nie.  Een hut op die ander, geen privaatheid, wat praat nog van uitsig; dan nog brandgevaar…. ag, die lys is eindeloos.  Vaal.  Vaal lyk die lewe daar.  Uitsigloos.

Image

Maar, soos dit met alle soorte huise gaan, is daar ook plakkershutte en plakkershutte.  Ek self stap baie oggende douvoordag deur ons plakkerskamp waar daar dan nog slegs uit een of twee skoonstene ‘n rokie krul.  Ver stap ek teen die bult uit en wanneer ek…

View original post 530 more words

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s