TERUGBLIK OP DIE FEESTYD IN ONS STOFSTRAATDORPIE

kapaaislander

Dis ‘n koel Maandagoggend.  Die hitte van die afgelope dae is gebreek deur ‘n welkome buitjie reën.  ‘n Groot stilte het oor ons stofstraatjie-dorpie gaan lê.   Die stof van die laaste besoekersmotor het lankal weggewaai. 

Ons kyk terug op ‘n woelige tyd.  Bed-en-ontbytplekke was tjok-en-blok.  Eetplekke kon omtrent nie voorbly nie.  Die straatjies het gewemel van die vreemde gesigte wat in vrolike verrukking al Bethesda se juweeltjies ontdek. –  Die gekabbel van die sprankelende koel water in die leivoor.  – Die ou meule met sy waterwiel.  – Die asemrowende sterrehemel snags.  Jakob se donkiekar het fluks besigheid gedoen.  Jy’t net sien donkie-ore verbywikkel.  Mense het op Ganora gaan fossiele en rotstekeninge kyk. 

My eie kinders, almal uit die stede, het hulleself met groot entoesiasme in al die aktiwiteite van ons dorpie ingewerp.  Lang wandelinge deur die strate en teen die bulte uit.  Lui kuiertjies in die Ibis en by die…

View original post 420 more words

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s