AFRIKA (NERS) IS PLESIERIG

kapaaislander

Image

Dit was mos nou weer lang vakansie.  Dié wat kon het opgepak en die lang pad gevat êrens heen.  Êrens waar sonskyn en spasie is, dalk langs die see, in die berge of in die Kalahari, of dalk op ‘n Karooplaas of in ‘n klein Karoodorpie soos ons s’n.  Afrikaners, Suid-Afrikaners en almal wat hulle harte vir Suid-Afrika gegee het, soek mos die blou lug bokant hulle koppe en die warm son op hulle lywe wanneer die somervakansie aanbreek.  ‘n Paar malles gaan soek selfs die Bosveld op in Desember.  Maar oor húlle gaan ons liewer nie praat nie.

Hier by ons kom hulle van oral af aan.  Van Johannesburg en Pretoria, Bloemfontein, Kaapstad en Stellenbosch.  Tot van Holland af kom hulle, van Engeland en al daardie plekke waar dit nou koud en bewolk is.  Geen “white Christmas” vir hulle nie.  Nee.  Sweet en sonbrand.  Dís wat hulle soek.   En…

View original post 281 more words

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s