AFRIKA (NERS) IS PLESIERIG
Originally posted on kapaaislander:
Dit was mos nou weer lang vakansie. Dié wat kon het opgepak en die lang pad gevat êrens heen. Êrens waar sonskyn en spasie is, dalk langs die see, in die berge of in die Kalahari, of dalk op ‘n Karooplaas of in ‘n klein Karoodorpie soos ons s’n. Afrikaners, Suid-Afrikaners…